174/2025
10 September 2025
Geagte Aandeelhouers,
KOMMENTAAR EN TERUGVOER OP DIE OAB-GROEP SE FINANSIËLE STATE VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 DESEMBER 2024
In opvolg tot Kennisgewing 168/2025 van 27 Augustus 2025, waarin aandeelhouers die geleentheid gegun is om kommentaar te lewer op die OAB-groep se Finansiële State vir die jaar geëindig 31 Desember 2024, hiermee vir u aandag die kommentare asook die terugvoer vanaf die onderskeie direksies binne die OAB-groep.
Kyk vir die dokument genaamd : “2025 OAB AJV – Terugvoer op vrae oor Finansiele State” by https://myorania.co.za/dokumente/
Oraniagroete,
Janneman Roux
Hoof: Korporatiewe Dienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…