Kom ons kyk hoe lyk Orania se swem talent!
Beamptes: Enige iemand is welkom om te kom uithelp op die dag. Vul asb die beampte afdeling in.
Deelnemers: Vul asb die vorm in en maak die toepaslike betaling om jou inskrywing te verseker.
Klik hier: https://gforms.app/r/C2J9ptB
Inskrywings sluit om middernag op Woensdag 5 Nov 2025
Plek: Orania Dorp swembad
Datum: 8 Nov 2025.
Tyd: Ons begin met die 16 x lengtes Vryslag tydtoets om 08:30 waarna die res van die items sal volg
Almal is welkom —van skoliere en studente tot ope en meester deelnemers.
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…