195/2025
21 Oktober 2025
Geagte Oraniërs,
WATERONDERBREKING MÔRE IN NYWERHEIDSGEBIED
Inwoners word vriendelik versoek om kennis te neem dat alle aandeelblokke in die nywerheidsgebied (N-blokke), wat aan Olienhoutrylaan grens en Oos daarvan geleë is (insluitend Ysterklipstraat en Sandsteenstraat), op Woensdag 22 Oktober ’n wateronderbreking sal ondervind tussen 09:00 en 14:00.
Die onderbreking is nodig om netwerkkoppelings te voltooi.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…