215/2025
17 November 2025
Geagte Oraniërs,
KRAGONDERBREKING MÔRE
Inwoners word gevra om asseblief daarop te let dat daar ’n kragonderbreking beplan word vir môre, Dinsdag 18 November, vanaf 08:00 tot 11:00. Alle aandeelblokke wat aan Oniksstraat, Sardoniksstraat en Opaalstraat grens, sal hierdeur geraak word.
Die onderbreking is nodig om ’n ou kragpaal voor die swembad te vervang.
Die gemeenskap se geduld met hierdie noodsaaklike werk word baie waardeer.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…