236/2025
19 Desember 2025
Geagte Oraniërs,
VULLISVERWYDERING OOR KERSFEES EN NUWEJAAR
Opsomming : Let asseblief op die verandering in die dae waarop vullisverwydering oor die volgende twee weke sal plaasvind.
Vir die opkomende tydperk oor Kersfees en Nuwejaar sal nie-herwinbare vullis deurgaans, soos normaalweg, op Maandae verwyder word.
Die verwydering van herwinbare vullis, wat gewoonlik op Donderdae plaasvind, sal egter volgende week op Woensdag (24 Desember) geskied en die week daarna op Vrydag (2 Januarie 2026).
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…