001/2026
12 Januarie 2026
Geagte Oraniërs,
“JUBELJAAR” VIR VERHANDELING VAN AANDELEBLOKKE
Opsomming : Let asseblief daarop dat die oordragkoste vir sekere soorte verhandelings van aandeleblokke in 2026 beperk sal wees tot ‘n maksimum van Ф15 000 elk.
Ten einde die geleentheid aan aandeleblokhouers te bied om belange in aandeleblokke makliker te herstruktureer, het die OAB direksie besluit dat 2026 ‘n sogenaamde “Jubeljaar” sal wees.
Tydens die Jubeljaar sal oordragkoste vir herstrukturerings (transaksies binne regsentiteite se groepstrukture, en ook binne familieverband) steeds ooreenkomstig die goedgekeurde fooiestruktuur bepaal word, maar met die versekering dat geen sodanige oordragkoste Ф15 000 per transaksie sal oorskry nie.
Om vas te stel of ’n beplande oordrag aan die vereistes van ’n herstruktureringstransaksie voldoen, kan die maatskappysekretaris, Jacques van Wyk, per e-pos gekontak word by jacques@myorania.co.za, of telefonies by 053 207 0063.
Vriendelike groete,
Jacques van Wyk
Maatskappysekretaris
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…