002/2026
13 Januarie 2026
Geagte Oraniërs,
FASE 2 VAN DIE SERVITUUTPAD-OPGRADERING BEGIN HIERDIE WEEK
Fase 2 van die opgradering van die Servituutpad – vanaf Wilco tot by die R369-teerpad – gaan hierdie week begin.
Die pad sal vanaf Donderdag 15 Januarie gesluit wees en alternatiewe roetes en ompaaie sal aangedui word. Inwoners moet asb. versigtig en stadig bestuur en let op swaar konstruksievoertuie wat in die area gaan beweeg.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…