071/2026

OLIENHOUTRYLAAN (NA- EN VAN KLEINGELUK) GEDEELTELIK GESLUIT VIR ONDERHOUD

Uitgereik op: 1 June 2026
Ingenieursdiente

0

OLIENHOUTRYLAAN (NA- EN VAN KLEINGELUK) GEDEELTELIK GESLUIT VIR ONDERHOUD

071/2026

1 Junie 2026

Geagte Oraniƫrs,

OLIENHOUTRYLAAN (NA- EN VAN KLEINGELUK) GEDEELTELIK GESLUIT VIR ONDERHOUD

Opsomming : Olienhoutrylaan (die teerpad tussen die Eureka-kruising en die Kleingeluk-sirkel) sal vanaf mƓre gedeeltelik vir onderhoudswerk gesluit wees.

Soos Oraniƫrs weet, is die geteerde Servituutpad (Kareeboomlaan) onlangs vir verkeer oopgestel. Afgesien van enkele afrondingswerkies, soos die verlaging van sommige hoƫ randstene by opritte, is die projek afgehandel.

Daar het van die Servituutpad se teerprodukte oorgebly, en ons het dit goedgedink om dit in ‘n proefneming op Olienhoutrylaan, tussen die Eureka-kruising en die Kleingeluk-sirkel, te gebruik, aangesien daardie dekades oue teerpad gereeld vol gate is, veral nĆ” reĆ«n.

‘n Algemene probleem met die herstel van slaggate is dat daar nie ‘n goeie seĆ«l tussen die ou en nuwe teer vorm nie. Ons wil dus nou ‘n proefneming doen deur die slaggate te herstel en daarna ‘n seĆ«llaag oor die hele pad aan te bring. Ons is bewus daarvan dat die onderliggende laagwerk van die pad uiteindelik herstel sal moet word, maar ons hoop dat hierdie proefneming die lewensduur van die padoppervlak met ‘n paar jaar kan verleng.

Die pad sal dus vanaf mƓre gedeeltelik vir verkeer gesluit wees, met ompaaie aangedui. Let asseblief op die konstruksieborde en wees versigtig.

Vriendelike groete,

Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

130/2026
(Uitgereik op: 22 September, 2026)
Algemeen
129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls