073/2026
9 Junie 2026
Geagte Oraniërs,
PÊRELLAAN-OOS SAL MÔRE GESLUIT WEES VIR UITGRAWINGS
Let asseblief daarop dat Pêrellaan-Oos môre, Woensdag 10 Junie 2026, gesluit sal wees vir uitgrawings deur die pad om ou pyplyne te vervang.
Padgebruikers moet asseblief gebruik maak van die alternatiewe roetes, wat deur konstruksieborde aangedui sal word.
Ons vra verskoning vir enige ongerief wat hierdeur veroorsaak kan word en bedank inwoners vir hulle geduld.
Vriendelike groete
Andre van Heerden
Hoof: Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…