103/2026

BEKENDSTELLING VAN DIE OEWERPAD-PROJEK

Uitgereik op: 20 August 2026
Inligting en Skakeling

0

BEKENDSTELLING VAN DIE OEWERPAD-PROJEK

103/2026

20 Augustus 2026

Geagte Oraniƫrs,

BEKENDSTELLING VAN DIE OEWERPAD-PROJEK

Opsomming : OraniĆ«rs weet dit is belangrik dat die Oewerpad geteer word. Die Dorpsraad, in samewerking met ander instellings, stel die Oewerpad-projek bekend – indien ons op die samewerking van OraniĆ«rs en Orania-ondersteuners kan staatmaak, kan ons die Oewerpad teer. Sien asb die skrywe hieronder vanaf die Stadsboufonds, waarin die loodsing van hierdie projek aangekondig word:

“Die Orania Beweging en die Orania Ontwikkelingsmaatskappy nooi inwoners na die bekendstelling van die 2026 Stadsboufonds-projek uit, wat vanjaar op die opgradering van die Oewerpad fokus.

Die Oewerpad is reeds lank as een van die belangrikste en besigste roetes in Orania geĆÆdentifiseer. Die opgradering daarvan is ’n groot projek wat, soos soveel ander ontwikkelingsprojekte in Orania, met beperkte hulpbronne aangepak moet word.

Deur die pad in kleiner gedeeltes op te deel, word hierdie groot projek in kleiner, haalbare stappe verdeel. Só kan die gemeenskap saam daartoe bydra om die opgradering van die Oewerpad stap vir stap ’n werklikheid te maak.

Meer inligting en geleentheid om deel te neem is beskikbaar by: https://bou.orania.co.za/

Inwoners word uitgenooi om die bekendstelling by te woon en meer oor die projek en die pad vorentoe te hoor.
Datum: Maandag 24 Augustus 2026
Tyd: 17:15
Plek: Heuwelsig (Oewerpad)

Trek gerus iets oranje aan!”

Vriendelike groete,

Burger Lambrechts
Orania Dorpsraad – Kommunikasiebestuurder

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

103/2026
(Uitgereik op: 20 August, 2026)
Inligting en Skakeling
102/2026
(Uitgereik op: 17 August, 2026)
Gemeenskapsdienste
100/2026
(Uitgereik op: 6 August, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls