Opmerking/Vraag: Hoekom lyk dit asof klagtes vanaf enkele ontevredenes op onbehoorlike manier in die publiek blootstelling kry, terwyl die oorgrote meerderheid aandeelhouers van OAB eintlik baie tevrede is met die goeie werking van die direksie? Ek stel voor dat sulke gevalle "in huis" hanteer word en nie op 'n publieke plek nie.
Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee.
Ons stem saam met jou voorstel en is besig om dit reg te maak.
Dis natuurlik baie belangrik dat alle aandeelhouers (en inwoners) se opinies gehoor word en dat alle vrae beantwoord word, maar jy is reg dat sekere interne "familie" gesprekke binne die huis hanteer word, nie buite in die straat nie! :-)
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…