opmerkings

INTERVLAK-GEVALLE

Opmerking/vraag: ’n Skrywe is aan die Dorpsraad gerig in reaksie op die OVR se kennisgewing oor die praktiese hantering van sogenaamde ā€œIntervlakā€-aktiwiteite (sien OAB Kennisgewing 133/2026 - PROSES VIR DIE HANTERING VAN ā€œINTERVLAKā€-GEVALLE – My Orania). Die intervlakprosedure verduidelik hoe Orania se grondbeginsels van Eie Grond, Eie Arbeid en Eie Instellings beskerm word, terwyl alle OraniĆ«rs onvermydelik op vele maniere met die wĆŖreld buite Orania in wisselwerking tree. Die skrywe was hoofsaaklik ’n emosionele tirade sonder enige inhoudelike substansie.

Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee.

Terugvoering

In reaksie op die skrywe, die volgende:

  1. Ons bedank die skrywer daarvoor dat hy/sy Orania se grondbeginsels net so belangrik ag as wat die ā€œowerheidā€ dit ag. Hy/sy kan gerus ook die onlangs aanvaarde Grondwet (’n ander dokument wat deur die huidige OVR opgestel is) lees om herinner te word aan die pragtige grondslag waaruit ons strewes en beleide gebore word. Die Grondwet kan afgelaai word deur die volgende skakel te volg: Dokumente - OVR
  2. Aangesien die skrywer geen substantiewe punte gemaak het nie, kan ons nie eintlik daarop reageer nie.
  3. Ons wil die skrywer net weer daaraan herinner dat die Dorpsraad natuurlik nie namens die OVR kan praat nie. Indien hy/sy dus graag met die OVR self wil gesels oor hulle aktiwiteite, kan dit onder andere gedoen word deur ’n e-pos aan admin@ovr.co.za te stuur (en natuurlik is dit ook maklik om met enige lid van die OVR privaat afsprake vir in-persoon gesprekke te maak, want hulle lede is almal deel van ons gemeenskap met wie enigeen maklik kan praat).

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

140/2026
(Uitgereik op: 16 October, 2026)
Uitvoerende Hoof
139/2026
(Uitgereik op: 15 October, 2026)
Uitvoerende Hoof
138/2026
(Uitgereik op: 12 October, 2026)
Ingenieursdiente
137/2026
(Uitgereik op: 9 October, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

18
Nov
Wednesday 18 November, 2026
- 18 November, 2026
9:00 am
11
Dec
Friday 11 December, 2026
- 11 December, 2026
12:00 am
16
Dec
25
Dec

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls