Hierdie monument huldig die Ierse vrywilligers aan die Boerekant tydens hulle heldhaftige verset teen verowering van die Boere Republike in hul vryheidstryd teen die Britse ryk. Dit is aanvanklik op 1 November 1975 in Johannesburg onthul, maar het mettertyd met nuwe regerings se nuwe prioriteiete verval en is uiteindelik gesloop.
Die vier suile is egter gered en die monument is herbou en op 1 November 2002 weer in die Afrikanertuiste, Orania, onthul. Dit spreek van latere geslagte Afrikaners se volgehoue waardering vir die offers wat vir ons vryheid gebring is en van ons onvermoeide ywer om dit te herstel.
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…