Opmerking/Vraag: Gaan Orania uitreik aan Alberta?
Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee.
Ons het, na aanleiding van 'n vorige voorstel wat hier ontvang is (waarskynlik van dieselfde persoon af?), 'n e-pos aan hulle gestuur, maar het geen antwoord ontvang nie.
Die ooreenkoms tussen Orania se vryheidsideaal en Alberta s'n is net redelik oppervlakkig (hulle baseer nie hulle strewe na vryheid op dieselfde basis as wat ons ons s'n doen nie), maar ons sal met graagte in gesprek met hulle tree om te sien of daar dalk sekere raakpunte is waar ons waarde by mekaar kan vind.
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…