voorstelle

Belegging in Orania

Opmerking/Vraag - Goeie dag, en baie dankie vir alles wat julle vir ons mense doen!

Ek glo opreg dat dit tyd is vir Orania om ’n ā€œone-stop shopā€ vir beleggings te skep. Op die oomblik is alles te deurmekaar en gefragmenteerd. Daar is die Stadsboufonds, Orasol en OOM, maar min mense verstaan regtig hoe dit werk of hoe om daarin te belĆŖ.

Daar behoort ’n toep (app) of ’n sentrale kantoor te wees waar al hierdie inligting duidelik en eenvoudig beskikbaar is. As dit op ’n toeganklike en gebruikersvriendelike manier aangebied word, sal mense baie makliker betrokke raak.

Ek sĆŖ dit met oortuiging: as so ’n platform beskikbaar is, sal julle binne ses maande sien hoe Afrikaners miljoene rande belĆŖ.

Vriendelike groete

Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee.

Terugvoering

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ook vir hierdie voorstel.

Ek dink daar is beslis meriete in wat jy sĆŖ. Daar bestaan reeds verskeie maniere waarop mense in Orania kan belĆŖ of tot ontwikkeling kan bydra, maar omdat dit deur verskillende instellings bestuur word en elkeen 'n ander doel het, is dit nie altyd maklik vir iemand van buite om die verskillende opsies te verstaan of te weet waar om te begin nie.

Daar is byvoorbeeld ontwikkelingsfondse, eiendomsgeleenthede, besigheidsbeleggings en ander finansieringsmeganismes wat elkeen 'n spesifieke rol in Orania se ontwikkeling vervul. Dit beteken ongelukkig ook dat die inligting tans oor verskillende platforms versprei is.

Jou voorstel van 'n meer sentrale, gebruikersvriendelike toegangspunt – hetsy 'n webblad, toep of ander "one-stop shop" – is dus 'n geldige en interessante gedagte. Selfs al bly die verskillende instellings onafhanklik van mekaar funksioneer, kan dit beslis help as mense op een plek 'n eenvoudige oorsig kry van die verskillende moontlikhede en dan maklik na die toepaslike organisasie verwys word.

Dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie idee met ons te deel. Ons waardeer dit en sal dit beslis saam met die betrokke rolspelers onder die aandag bring.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

103/2026
(Uitgereik op: 20 August, 2026)
Inligting en Skakeling
102/2026
(Uitgereik op: 17 August, 2026)
Gemeenskapsdienste
100/2026
(Uitgereik op: 6 August, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls