Opmerking/Vraag: Die afgelope paar maande is daar baie katte wat in Klein Geluk vermis raak. Daar is iemand wat deur heelwat inwoners daarvan verdink word dat hy dalk betrokke is daarby, maar daar is geen bewyse nie. Hoe moet die gemeenskap hierdie situasie hanteer?
Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee.
OraniĆ«rs is oor die algemeen baie lief vir diere en as āowerheidā ondersteun ons die verantwoordelike aanhou van troeteldiere.
Ons ondersteun natuurlik ook ten sterkste die korrekte hantering van enige moontlike oortredings. Ons is daarom bly om uit jou boodskap te sien dat die betrokke inwoners, soos dit hoort in ān geordende samelewing soos Orania, die korrekte prosesse wil volg om hulle bekommernisse aan te spreek.
Ons het die volgende voorstelle oor hoe hierdie spesifieke geval hanteer kan word:
Ons hoop saam met jou dat die vermiste diere dalk net tydelik weg is en weer hulle pad terug na hulle huise sal vind, soos gelukkig redelik gereeld met katte gebeur. Indien daar egter konkrete inligting bestaan wat op moontlike verkeerde optrede dui, moedig ons inwoners aan om dit deur een van bogenoemde kanale onder die aandag van die Dorpsraad te bring.
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…