*Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee*
Opmerking/Vraag: Hoeveel is erf belasting in Orania persentasie gewys? Hoeveel kos water en elektrisiteit aansluitings en gebruik?
Dit is ongelukkig nie maklik om 'n eenvoudige antwoord op jou vraag te gee nie, want daar is heelwat veranderlikes wat afhang van waar presies die eiendom in Orania geleë is, wat die waarde daarvan is, watter grootmaatdienste-heffings op aansluitings van toepassing sal wees, ens.
Ons hoop dus dat 'n onlangse vergelyking wat gemaak is tussen Orania en Oudtshoorn se munisipale kostes jou vraag voldoende sal beantwoord. Volg net die volgende skakel om by daardie vergelyking uit te kom.
MUNISIPALE VERGELYKING TUSSEN ORANIA EN OUDTSHOORN – My Orania
Kontak ons gerus by inligting@myorania.co.za indien u hierdie aangeleentheid in meer detail wil bespreek.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…