opmerkings

OSK Koƶperatiewe Bank en Digitale ID

Ek wil graag weet hoe gaan die OSK Koƶperatiewe Bank beinvloed word deur Digitale ID? Gaan dit ook 'n geval wees soos Brittanje ? As jy nie Digitale ID het nie, word toegang tot bank, werk,ens belet?

Terugvoering

Dis 'n moeilike vraag hierdie, want, aangesien die toekomstige wetgewing hieroor se vereistes nog glad nie duidelik is nie, kan selfs die handelsbanke op hierdie stadium nog nie 'n definitiewe antwoord daarop gee nie.

OSK is 'n koöperatiewe bank (gemeenskapsbank) en ons stelsels is tans nie direk op die internet gekoppel soos die handelsbanke nie. Solank dit só bly, sal inhuis transaksies steeds moontlik wees sonder digitale ID.

Die probleem mag dalk opduik met transaksies via ander banke wat aan die nasionale betaalstelsel gekoppel is, in welke geval Suid Afrikaanse wetgewing moontlik wel digitale ID's sal vereis.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}
Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…