Opmerking/Vraag: Ek voel dat dit sinvol sal wees vir OVD om satellietkantore in dele van die dorp te vestig wat uitbrei en wat tans redelik ver van die veiligheidsgebou geleƫ is, sodat goeie beheer uitgeoefen kan word op alles wat gebeur in die hele dorp.
Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee.
Ons sal hierdie voorstel onder die bestuur van OVD se aandag bring, sodat hulle dit kan oorweeg en daarop kan reageer soos hulle uit hul wye ervaring en daaglikse betrokkenheid by veiligheid goeddink.
As algemene opmerking kan ons egter noem dat hierdie voorstel, wat op die oog af sinvol is, waarskynlik die volgende argumente daarteen kan verwag:
Indien enige inwoners verdere voorstelle oor OVD het, wil ons hulle regtig aanmoedig om ān boodskap daaroor na inligting@myorania.co.za te stuur, sodat afsprake gemaak kan word en vriendelike persoonlike gesprekke daaroor gevoer kan word.
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…