062/2025

OVD IS BEWUS VAN ONBEVESTIGDE GERUGTE OOR MOONTLIKE PROTESOPTREDE TEEN ORANIA OP DIE R369 VANDAG

Uitgereik op: 1 April 2025
Orania Veiligheidsdienste

0

OVD IS BEWUS VAN ONBEVESTIGDE GERUGTE OOR MOONTLIKE PROTESOPTREDE TEEN ORANIA OP DIE R369 VANDAG

062/2025

1 April 2025

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

OVD IS BEWUS VAN ONBEVESTIGDE GERUGTE OOR MOONTLIKE PROTESOPTREDE TEEN ORANIA OP DIE R369 VANDAG

Opsomming : Orania Veiligheidsdienste (OVD) en die Weerbaarheidsvereniging is bewus van onbevestigde gerugte dat daar glo vandag op die R369 teen Orania geprotesteer gaan word en monitor die situasie deurgaans.

Daar is gerugte wat die rondte doen dat eksterne groepe vanuit Suid Afrika blykbaar beplan om vandag fisies na Orania te kom om op die R369 te protesteer. Ons het geen bewyse ter ondersteuning van hierdie gerugte nie en die mees waarskynlike situasie is dat dit nie waar is nie, maar soos gewoonlik monitor ons enige moontlike bedreiging vir Orania deeglik en sal ons soos nodig daarteen optree. Ons reaksiegroepe is reeds op bystand en ons sal vinnig op enige situasie kan reageer.

Inwoners kan maar gerus voortgaan met hulle gewone daaglikse aktiwiteite. Ons sal enige veranderinge in die situasie aan die gemeenskap kommunikeer soos nodig.

Enige weerbare Oraniƫrs wat nog nie deel is van die reserwegroepe nie, maar wat graag betrokke wil raak, kan OVD kontak op 053 207 0089.

Vriendelike Groete ,

Ettiene de Lange

Hoof: OVD

U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $Ā https://myorania.co.za/kontak-ons/$Ā 

Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $Ā https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$Ā 

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

120/2026
(Uitgereik op: 7 September, 2026)
Gemeenskapsdienste
119/2026
(Uitgereik op: 4 September, 2026)
Inligting en Skakeling
117/2026
(Uitgereik op: 1 September, 2026)
Korporatiewe Dienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls