Geagte Aandeelhouers en Inwoners
REGSTELLING: ORANIA GAAN GROOT KAARTJIES BY HEKKE
In kennisgewing 121/2024 met die titel “Feesvier op `n verantwoordelike manier” wat op 29 Augustus 2024 uitgestuur is , het ons foutiewelik genoem dat daar geen kaartjieverkope by die hekke vir Orania Gaan Groot sal wees nie.
Dit is egter onder ons aandag gebring dat daar WEL kaartjies vir Orania Gaan Groot by die hekke verkoop sal word.
Ons vra om verskoning vir die misverstand.
Vriendelike groete.
Gawie Snyman
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…