Geagte Aandeelhouers en Inwoners
BEPLANDE KRAGONDERBREKINGS OP 6 SEPTEMBER 2024
Ons wil u graag in kennis stel van twee kort onderbrekings in elektriese toevoer wat môre, 6 September 2024, gaan plaasvind. Dit word gedoen om die nuwe elektriese beheerstelsel van die battery te toets.
Die onderbrekings sal tussen 07h00 en 10h00 plaasvind en elke perseel in die dorp sal twee keer vir enkele minute nie krag hê nie. Die twee onderbrekings sal nie kort na mekaar gebeur nie, sodat daar nie onnodig druk op elektriese toestelle geplaas word nie.
Vriendelike groete,
Gawie Snyman
Uitvoerende Hoof – Orania Dorpsraad
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…