Geagte Aandeelhouer,
Kommentaar en terugvoer op die OAB-groep se Finansiƫle State vir die jaar geƫindig 31 Desember 2023
In opvolg tot Kennisgewing 111/2024 van 9 Augustus 2024 waar aandeelhouers die geleentheid gegun is om kommentaar te lewer op die OAB-groep se Finansiƫle State vir die jaar geƫindig 31 Desember 2023, hiermee vir u aandag die kommentare asook die terugvoer vanaf die onderskeie direksies binne die OAB-groep. Volg die skakel hieronder om die dokument te besigtig.
Hierdie kommentare en terugvoer vorm deel van die Algemene Jaarvergadering van 13 September 2024 se stukke en is nie ān besprekingspunt op die agenda nie en net ter kennisname.
Oraniagroete
Janneman Roux
Hoof: Korporatiewe Dienste
Hierdie kommentare en terugvoer vorm deel van die Algemene Jaarvergadering van 13 September 2024 se stukke en is nie ān besprekingspunt op die agenda nie en net ter kennisname.
Oraniagroete
Janneman Roux
Hoof: Korporatiewe Dienste
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geĆÆdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geĆÆdentifiseerde gebiede ontruim teen Å aangekondigdeĀ tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…