011/2026
5 Februarie 2026
Geagte Oraniërs,
GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR
Opsomming : Daar is twee grondgebruikaansoeke (‘n konsolidasie en ‘n onderverdeling) waarop openbare kommentaar gelewer kan word tussen vandag en Donderdag, 26 Februarie 2026.
U word genooi om die volgende aansoeke (met voorlopige voorwaardes) by die Dorpskantoor te besigtig en, waar nodig, kommentaar te lewer:
1. VOORGESTELDE KONSOLIDASIE VAN AANDEELBLOKKE A043 EN A239, ORANIA, NOORD-KAAP
Grondeienaar: MNR. B. HOFFMAN
Adres: JASPISSTRAAT A043, ORANIA
Aansoek ingedien deur: MNR. B. HOFFMAN

2. VOORGESTELDE ONDERVERDELING VAN AANDEELBLOK K025, ORANIA, NOORD-KAAP
Grondeienaar: MNR. P.J EN MEV. M.M POTGIETER
Adres: TOLBOSWEG K025, ORANIA
Aansoek ingedien deur: AVSTROOI ARGITEKTE BK (MNR. C. V/D MERWE)

*BESIGTIGINGSDATUMS*
Die geskrewe aansoek kan tydens kantoorure (08:00 tot 16:00) by die dorpskantoor besigtig word tussen Donderdag 5 Februarie 2026 en Donderdag 26 Februarie 2026, en skriftelike kommentaar moet voor of op Donderdag 26 Februarie 2025 by die dorpskantoor ingedien word.
Navrae kan aan Cobus Pretorius gerig word by die Dorpskantoor – cobus@myorania.co.za
Vriendelike groete,
Cobus Pretorius
Hoof : Beplanning en Grondgebruik
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…