AMPTENARE VAN DEPARTEMENT WATERWESE BESOEK ORANIA VANDAG
Uitgereik op: 13 August 2025
Ingenieursdiente
0
AMPTENARE VAN DEPARTEMENT WATERWESE BESOEK ORANIA VANDAG
154/2025
13 Augustus 2025
Geagte Oraniƫrs,
AMPTENARE VAN DEPARTEMENT WATERWESE BESOEK ORANIA VANDAG
Let asb daarop dat amptenare van die Departement van Waterwese vandag, tussen ongeveer 11:00 en 14:00, Orania se Oksidasiedamme besoek.
Hulle sal deurgaans vergesel word deur Dorpsraad personeel.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: š https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ān opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: š https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/