144/2025

DIE SERVITUUTPAD SE OPGRADERING BEGIN HIERDIE WEEK

Uitgereik op: 4 August 2025
Ingenieursdiente

0

DIE SERVITUUTPAD SE OPGRADERING BEGIN HIERDIE WEEK

144/2025

4 Augustus 2025

Geagte Oraniërs,

DIE SERVITUUTPAD SE OPGRADERING BEGIN HIERDIE WEEK

Opsomming : Die teer van die servituutpad begin hierdie week en die werk sal waarskynlik vir die res van die jaar voortduur.

Iets waarna Oraniërs al lank uitsien – die opgradering van die servituutpad na ’n teerpad – begin hierdie week! Wanneer die werk teen ongeveer die einde van die jaar afgehandel is, sal dit ’n ryvlak bied wat baie gemakliker is vir alle voertuie op een van die besigste roetes in die dorp en dit sal ook ’n beduidende vermindering van stof in die omgewing meebring.

Die paaiespan sal begin om merkers te plaas en om so gou as moontlik ’n alternatiewe roete te vestig. Daar sal deurgaans gesorg word dat verkeer steeds toegang het tot aandeelblokke langs die pad. Inwoners wat daardeur geraak word, is welkom om die Dorpsraad te kontak om die besonderhede te bespreek.

Ons versoek dat inwoners asseblief op konstruksieborde ag slaan en stadig en versigtig in die area bestuur.

Vriendelike groete,

Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Maps Calender Kategorie Select Filter
Maps Calender Kategorie Select Filter

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…