237/2025
19 Desember 2025
Geagte Oraniërs,
DORPSRAAD KANTOORURE OOR DIE VOLGENDE TWEE WEKE
Opsomming : Let asseblief op die effens veranderde kantoorure waartydens die Dorpsraad oop sal wees oor die opkomende feesseisoen.
Die Dorpskantoor se kantoorure sal meestal onveranderd wees oor die volgende twee weke, maar let asb op die volgende datums waaroor daar dalk onduidelikheid kan wees:
* 24 Desember 2025 – Kantoor sluit om 12:00
* 25 Desember 2025 – Gesluit
* 26 Desember 2025 – Gesluit
* 29 Desember 2025 – Normale werksure (oop vanaf 07:30 tot 16:30)
* 30 Desember 2025 – Normale werksure (oop vanaf 07:30 tot 16:30
* 31 Desember 2025 – Kantoor sluit om 12:00
* 1 Januarie 2026 – Gesluit
* 2 Januarie 2026 – Normale werksure (oop vanaf 07:30 tot 16:30)
Vir enige noodgevalle (rondom bv water, krag, riolering ens) kan die OVD beheerkamer, soos altyd, geskakel word op 060 501 7877.
Vriendelike groete,
Janneman Roux
Hoof : Korporatiewe Dienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…