232/2025
9 Desember 2025
Geagte Oraniërs,
DORPSWEMBAD TYDENS VAKANSIE
Opsomming : Die dorpswembad sal vir verlengde ure oop wees gedurende die vakansietydperk tussen nou en die middel van Januarie 2026.
Let asseblief op die ure en kostes van Orania se dorpswembad tussen nou en 14 Januarie 2026:
Swembadure:
* Maandae tot Saterdae : 10:00 tot 19:00
* Sondae : 12:00 tot 17:00
* Kersdag en Geloftedag word soos ‘n Sondag hanteer (dus 12:00 tot 17:00)
Swembadtoegangsfooie:
* Kinders (17 en jonger) = Ф10 vir enkele toegang en Ф65 vir maandkaartjie
* Volwassenes (18 en ouer) = Ф20 vir enkele toegang en Ф120 vir maandkaartjie
* Gesins maandkaartjie = Ф250
* Sondae, sowel as Kersdag en Geloftedag, sal gratis wees.
Alle inwoners word hartlik uitgenooi om van hierdie baie gewilde fasiliteit gebruik te maak.
Vriendelike groete,
Marieta Pringle
Dorpsraad : Swembad bestuur
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…