119/2025

EKSTERNE EKSAMINATOR BY BKO

Uitgereik op: 26 June 2025
Uitvoerende Hoof

0

EKSTERNE EKSAMINATOR BY BKO

119/2025

26 Junie 2025

Geagte Oraniërs,

EKSTERNE EKSAMINATOR BY BKO

Opsomming : Daar is vandag ‘n eksterne (dus, nie Oraniër) eksaminator by BKO, wat verpligte toesig hou oor eksamens, as deel van standaard prosedures rondom BKO se akkreditasie by HWSETA (Health and Welfare Sector Education and Training Authority).

BKO is by HWSETA geakkrediteer, sodat die Tuissorg kwalifikasies wat hier verwerf word geloofwaardig is en breë geleenthede vir studente oopmaak. Hierdie akkreditasie behels onder andere dat daar soms eksterne eksaminators hier teenwoordig moet wees om toe te sien dat alles wat gedoen word aan die voorgeskrewe standaarde voldoen. Om die waarheid te sê bied BKO die enigste geakkrediteerde eksamenlokaal vir daardie kwalifikasies in die hele Noord-Kaap.

Hierdie situasie is dus soortgelyk aan die gereelde besoeke by OSK deur inspekteurs van die SA Reserwebank, wat ook verpligtend is omdat hulle ‘n geregistreerde gemeenskapsbank is. Ons vertrou dus dat inwoners hierdie nie-Oraniërs met ons gewone hoflikheid sal hanteer.

Vriendelike groete,

Gawie Snyman
Uitvoerende Hoof

U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $ https://myorania.co.za/kontak-ons/$
Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…