166/2025
26 Augustus 2025
Geagte Oraniƫrs,
GEEN TOEGANG TOT RUGBYVELD TUSSEN 1 EN 12 SEPTEMBER
Opsomming : Die rugbyveld sal vanaf 1 tot 12 September ontoeganklik wees vir noodsaaklike instandhouding.
Daar is groot druk op die Gemeenskapsdienste-buitespan om alles betyds gereed te kry voor Orania Gaan Groot, en daarom kan ons ongelukkig nie gedurende hierdie tyd aktiwiteite op die veld akkommodeer nie.
Ons vra om verskoning vir die ongerief, maar die veld is ān waardevolle gemeenskapsbate en ān tydperk van intensiewe sorg verseker dat dit op ān hoĆ« standaard beskikbaar bly vir ons groot spoggeleenthede.
Baie dankie vir die begrip.
Vriendelike groete,
Arno Lambrechts
Hoof : Gemeenskapsdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: š https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ān opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: š https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…