Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
GROND BESKIKBAAR VIR EIE GEBRUIK
Opsomming : Daar is hope grond in Kleingeluk wat inwoners kan oplaai vir eie gebruik.
Inwoners wat belangstel, is welkom om van die hope grond op die sypaadjie oorkant die Kuierstoep in Gannaboslaan, te laai vir eie gebruik. Die grond het oorgebly na die installasie van die stormwaterpype.
Indien u wel van die grond laai, versoek ons net dat u dít wat nie geneem word nie in ’n hoop bymekaar los, sodat dit later gemaklik met die masjien opgelaai kan word.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Afdelingshoof: Ingenieursdienste
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…