123/2025
3 Julie 2025
Geagte Oraniërs,
GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR

U word genooi om die volgende aansoeke (met voorlopige voorwaardes) by die Dorpskantoor te besigtig en, waar nodig, kommentaar te lewer:
1. VOORGESTELDE KONSOLIDASIE VAN AANDEELBLOKKE A068 EN A231 ASOOK DIE HERSONERING VAN AANDEELBLOK A068 VAN WOONSONE 1 NA WOONSONE 2, ORANIA, NOORD-KAAP
Grondeienaar: ME. M. FOURIE
Adres: ONIKSSTRAAT A068 EN A231, ORANIA
Aansoek ingedien deur: MVD KALAHARI STADS-EN STREEKBEPLANNERS
2. VOORGESTELDE GRENSVERSKUIWING BY AANDEELBLOK A118, ORANIA, NOORD-KAAP
Grondeienaar: ME. M. GERBER
Adres: AMARILSTRAAT A118, ORANIA
Aansoek ingedien deur: AVSTROOI ARGITEKTE BK
3. VOORGESTELDE GRENSVERSKUIWING OOR AANDEELBLOKKE, K249 – K258 (VERGELEGEN), ORANIA, NOORD-KAAP
Grondeienaar : ORANIA BESTUURSDIENSTE (EDMS) BPK, MNR F.J.D. DE KLERK
Adres : BLOUKLAWERSINGEL, VERGELEGEN, ORANIA
Aansoek ingedien deur : MVD KALAHARI STADS-EN STREEKBEPLANNERS
4. VOORGESTELDE KONSOLIDASIE VAN AANDEELBLOKKE S005 EN S032, ORANIA, NOORD-KAAP
Grondeienaar: KAROOSIG AFTREEOORD MSW, MNR P. FOURIE
Adres: H/V SOETDORING EN OLIENHOUTRYLAAN, ORANIA
Aansoek ingedien deur: AVSTROOI ARGITEKTE BK
*BESIGTIGINGSDATUMS*
Die geskrewe aansoeke kan tydens kantoorure (08:00 tot 16:00) by die dorpskantoor besigtig word tussen Donderdag 3 Julie 2025 en Donderdag 24 Julie 2025 en skriftelike kommentaar moet voor of op Donderdag 24 Julie 2025 by die Dorpskantoor ingedien word.
Navrae kan aan Cobus Pretorius gerig word by die Dorpskantoor.
Vriendelike groete,
Cobus Pretorius
Hoof : Beplanning en Grondgebruik
U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $ https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…