147/2025

GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR

Uitgereik op: 7 August 2025
Beplanning en Grondgebruik

0

GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR

147/2025
7 Augustus 2025
Geagte Oraniƫrs,
GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR
Opsomming : Daar is twee grondgebruikaansoeke waarop openbare kommentaar gelewer kan word tussen vandag en 28 Augustus 2025.
U word genooi om die volgende aansoeke (met voorlopige voorwaardes) by die Dorpskantoor te besigtig en, waar nodig, kommentaar te lewer:
1. VOORGESTELDE GRENSVERSKUIWING TUSSEN AANDEELBLOKKE H029 EN H234, ORANIA, NOORD-KAAP
Grondeienaar: MNR JJ JOUBERT
Adres: DIAMANTLAAN-OOS H029, ORANIA
Aansoek ingedien deur: I.X.T. ARGITEKTE (MEV. A.E. MEYER)

2. VOORGESTELDE VERGUNNING VIR ā€˜N DERDE WOONEENHEID BY AANDEELBLOK H017, ORANIA, NOORD-KAAP
Grondeienaar: MNR. D.E.E. MINNAAR
Adres: DIAMANTLAAN H017, ORANIA
Aansoek ingedien deur: AVSTROOI ARGITEKTE (MNR. C. VAN ZYL)

**BESIGTIGINGSDATUMS**
Die geskrewe aansoeke kan tydens kantoorure (08:00 tot 16:00) by die dorpskantoor besigtig word tussen Donderdag 7 Augustus 2025 en Donderdag 28 Augustus 2025 en skriftelike kommentaar moet voor of op Donderdag 28 Augustus 2025 by die Dorpskantoor ingedien word.
Navrae kan aan Cobus Pretorius gerig word by die Dorpskantoor.
Vriendelike groete,
Cobus Pretorius
Hoof : Beplanning en Grondgebruik
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

147/2026
(Uitgereik op: 9 November, 2026)
Inligting en Skakeling
146/2026
(Uitgereik op: 5 November, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
145/2026
(Uitgereik op: 5 November, 2026)
Ingenieursdiente
144/2026
(Uitgereik op: 2 November, 2026)
Uitvoerende Hoof

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

18
Nov
Wednesday 18 November, 2026
- 18 November, 2026
9:00 am
11
Dec
Friday 11 December, 2026
- 11 December, 2026
12:00 am
16
Dec
25
Dec

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls