150/2025

Hersiening van oordragkostemodel en fooie

Uitgereik op: 8 August 2025
Maatskappysekretaris

0

Hersiening van oordragkostemodel en fooie

150/2025
8 Augustus 2025
Geagte Oraniërs,
HERSIENING VAN OORDRAGKOSTEMODEL EN FOOIE
Opsomming: Oordragkoste van aandeleblokke in OAB is verlaag om belegging in Orania nog aantrekliker te maak
Orania Aandeleblok (RF) (Eiendoms) Beperk (OAB) se direksie het aandeleblokoordragfooie hersien met die doel om dit nog meer beleggersvriendelik te maak om in OAB te belê. Gevolglik is die huidige oordragfooistruktuur aangepas.
Die gewysigde fooistruktuur bring byvoorbeeld ’n besparing van 40% op ’n koopsom van Φ2 500 000.00 (Ф2.5 miljoen) en ’n besparing van 9,1% op ’n koopsom van Φ1 000 000.00 (Ф1 miljoen) mee.
Die nuwe oordragkostemodel, wat hieronder uiteengesit word, geld vir alle oordragtransaksies vanaf 1 Augustus 2025:

’n Voorbeeld van hoe die nuwe vaste oordragkoste plus veranderlike koste op ’n oordragtransaksie van Φ2 500 000.00 (Ф2.5 miljoen) daarna sal uitsien, word hieronder uitgelig:
• Vaste bedrag van Φ15 000.00 + ( Φ 2500000.00 – Φ 500000.00 ) × 0 , 75 = Φ30,000.00
• Op hierdie spesifieke voorbeeld sal die besparing t.o.v. oordragkoste 40%, oftewel Φ20,000.00, beloop teenoor die vorige model .
• Verder nog bevestig hierdie nuwe model dat Orania se oordragkoste op ‘n transaksiewaarde van Φ2,500,000.00, 42.9%, oftewel Φ22,517.00, goedkoper is as dieselfde oordrag in die res van Suid-Afrika.
Besparings oor die spektrum van die minimum koopsomme en die relevante oordragkoste van die vorige model, asook ’n vergelyking met oordragkoste in die res van Suid-Afrika, word soos volg uitgelig:

Met hierdie inisiatief beoog Orania Dorpsraad om:
• belegging in Orania eiendomme te stimuleer
• die drempel van toetrede tot die eiendomsmark in Orania te verlaag
• Orania as ‘n voorkeur eiendomsbeleggingsopsie vir beleggers daar te stel
Hierdie is een van die stappe wat tans deur die Dorpsraad oorweeg word om beide ons ekonomie, asook die vestiging van meer Afrikaners in Orania gedurende hierdie moeiliker tye, te stimuleer.
Orania groete,
Jacques van Wyk
Maatskappysekretaris
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

023/2026
(Uitgereik op: 6 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
022/2026
(Uitgereik op: 5 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
021/2026
(Uitgereik op: 23 February, 2026)
Uitvoerende Hoof
020/2026
(Uitgereik op: 20 February, 2026)
Outomatisering en Digitalisering

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…