234/2025
12 Desember 2025
Geagte Oraniërs,
HUIDIGE KRAGONDERBREKING
Opsomming : Daar is tans ’n kragonderbreking in sekere dele van Orania. Ons tegniese span werk daaraan om dit so spoedig moontlik op te los.
Ons wil graag hiermee bevestig dat ons bewus is daarvan dat sekere dele van Orania steeds sonder krag is, nadat daar oornag tydens die swaar reën foute opgeduik het wat tot dusver net gedeeltelik opgelos kon word.
Dit is ongelukkig nog nie moontlik om akkuraat te voorspel wanneer alles weer uitgesorteer sal wees nie, maar ons gee ons volle aandag daaraan om die probleem so spoedig moontlik op te los.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…