190/2025
13 Oktober 2025
Geagte Oraniërs,
KAMBROLAAN (TYSSEN CVO EN VAALBOS) SAL MÔRE GESLUIT WEES
Inwoners moet asb. kennis neem daarvan dat Kambrolaan (tussen die CVO-skool en Vaalbos-koshuis) op Dinsdag 14 Oktober vir die hele dag gesluit sal wees.
Die padsluiting is nodig om ’n stormwaterkanaal onder die pad te lê.
Inwoners kan Gannaboslaan as alternatiewe roete gebruik.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof – Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…