Opsomming : Karnaval etekoeponne moet voor 11 Oktober by die poskantoor ingeruil word vir kontant.
Ons wil graag hiermee u aandag daarop vestig dat indien u ‘n houer van ‘n kosstalletjie by die Orania Karnaval 2024 was en Orania Dorpsraad etekoeponne ontvang het met die verkoop van voedsel en drinkgoed tydens die Karnaval, u hierdie koeponne by die Orania Poskantoor kan indien om in kontant vergoed te word vir u verkope.
Die spertyd vir die indiening en vergoeding van die etekoeponne is Vrydag 11 Oktober 2024 om 15:00. Ons moedig u aan om spoedig van die geleentheid gebruik te maak om kontant vir u verkope te kry en dat die Poskantoor na die sperdatum nie meer etekoeponne sal aanvaar vir indiening en omruil vir kontant nie.
Karnaval groete,
Janneman Roux
Hoof: Korporatiewe Dienste
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…