126/2025

KORREKSIE VAN SKAKELS TOT DIE NOMINASIEVORMS VIR OAB SE 2025 AJV

Uitgereik op: 4 July 2025
Maatskappysekretaris

0

KORREKSIE VAN SKAKELS TOT DIE NOMINASIEVORMS VIR OAB SE 2025 AJV

126/2025

4 Julie 2025

Geagte Aandeelhouers,

KORREKSIE VAN SKAKELS TOT DIE NOMINASIEVORMS VIR OAB SE 2025 AJV

Opsomming : In Kennisgewing 125/2025 wat vanoggend uitgestuur is, was daar skakels na die nominasievorms vir beide direkteure en vir lede van die regspaneel, wat sommige inwoners blykbaar nie kan oopmaak op hul rekenaars nie. Ons stuur dus hiermee weer die skakels in ‘n ander formaat sodat dit hopelik vir almal werk.

➤ Nominasievorm vir DIREKTEURE: https://myorania.co.za/wp-content/uploads/AJV-2025-nominasievorm_direkteure-1.docx

➤ Nominasievorm vir LEDE VAN DIE ORANIA REGSPANEEL: https://myorania.co.za/wp-content/uploads/AJV-2025-nominasievorm_regspaneel.docx

Indien daar aandeelhouers is vir wie hierdie skakels steeds nie werk nie, is u welkom om Burger Lambrechts te kontak op burger@myorania.co.za, sodat dit op ‘n ander manier vir u gestuur kan word.

Vriendelike groete,

Burger Lambrechts

Dorpsraad : Kommunikasiebeampte

U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $ https://myorania.co.za/kontak-ons/

Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…