067/2026

KRAGONDERBREKING IN KLEINGELUK AREA VOLGENDE DINSDAG (2 JUNIE 2026)

Uitgereik op: 26 May 2026
Ingenieursdiente

0

KRAGONDERBREKING IN KLEINGELUK AREA VOLGENDE DINSDAG (2 JUNIE 2026)

067/2026

26 Mei 2026

Geagte Oraniƫrs,

KRAGONDERBREKING IN KLEINGELUK AREA VOLGENDE DINSDAG (2 JUNIE 2026)

Opsomming : Daar sal volgende Dinsdag, 2 Junie, vir die hele dag ‘n kragonderbreking in Kleingeluk en omgewing wees.

’n Voldag kragonderbreking word geskeduleer vir die Kleingeluk area op 2 Junie, vanaf 08:00 tot 16:00.

Die areas wat geraak sal word is Vaalbos, CVO Skool, Kleingeluk, Gannabos, Vergelegen en Brosdoring.

Die onderbreking is nodig om die nuwe kraglyn na die oksidasiedamme aan die bestaande netwerk te koppel. Indien die werk voor 16:00 voltooi is, sal die krag vroeƫr aangeskakel word.

Ons vra verskoning vir die ongerief en bedank inwoners vir hulle geduld met hierdie noodsaaklike werk.

Vriendelike groete,

Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

130/2026
(Uitgereik op: 22 September, 2026)
Algemeen
129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls