KRAGONDERBREKING IN KLEINGELUK, GANNABOS EN BY CVO/BKO OP 30 JANUARIE 2025
Uitgereik op: 28 January 2025
Ingenieursdiente
0
KRAGONDERBREKING IN KLEINGELUK, GANNABOS EN BY CVO/BKO OP 30 JANUARIE 2025
Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
KRAGONDERBREKING IN KLEINGELUK, GANNABOS EN BY CVO/BKO OP 30 JANUARIE 2025
Let asseblief daarop dat daar op Donderdag, 30 Januarie 2025, noodsaaklike elektriese netwerk-koppelings uitgevoer sal word, wat ‘n kragonderbreking sal veroorsaak tussen 13:00 en 16:00 in Kleingeluk en Gannabos, sowel as by CVO en BKO.
Ons vra verskoning vir enige ongerief wat hiermee gepaard gaan.
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur van die volgende skakel gebruik te maak: