047/2025

KRAGONDERBREKING OP 27 MAART 2025

Uitgereik op: 20 March 2025
Ingenieursdiente

0

KRAGONDERBREKING OP 27 MAART 2025

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

KRAGONDERBREKING OP 27 MAART 2025

Opsomming : Daar sal volgende Donderdag, 27 Maart 2025, ‘n kragonderbreking wees wat groot dele van Orania Oos sal affekteer tussen 07:15 en 16:00.

‘n Kragonderbreking word beplan vir Donderdag 27 Maart vanaf 07:15 tot 16:00, sodat die nuwe 22kV kraglyn verbind kan word met die bestaande netwerk.

Die nuwe kraglyn voltooi ’n ringvoer verbinding tussen die Orasol battery en die sonplaas en is daarom ’n waardevolle rugsteun vir kragvoorsiening indien een van die verbindings probleme ondervind.

Aandeelblokke wat geraak sal word is almal in Orania Oos :

• Alle aandeelblokke in die A blok wat grens aan en Oos is van Agaatstraat.

• Alle aandeelblokke in die B blok.

• Rooipoort ontwikkeling,

• Diamantlaan H22, H24, H27, H29 en H137.

• Oewerarea : H41 tot H51 en alle aandeelblokke wat grens aan Visarendtraat asook Boskamp.

• Karoosig : Alle aandeelblokke op onderstaande kaart.

Vriendelike groete,

Andre van Heerden

Hoof : Ingenieursdienste

U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : https://myorania.co.za/kontak-ons/

Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…