176/2024

KRAGONDERBREKING OP DINSDAG 26 NOVEMBER

Uitgereik op: 21 November 2024
Ingenieursdiente

0

KRAGONDERBREKING OP DINSDAG 26 NOVEMBER

21 November 2024

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

KRAGONDERBREKING OP DINSDAG 26 NOVEMBER

Opsomming : Daar sal eerskomende Dinsdag tussen 08:00 en 11:00 ‘n kragonderbreking wees in verskeie gebiede in die rigting van die rivier (Rooipad, grootste gedeelte van die Oewer, grootste gedeelte van die Boord en Diamantlaan vanaf Rooipoort).

Neem asseblief kennis daarvan dat daar eerskomende Dinsdag ‘n transformator vervang gaan word, wat ‘n kragonderbreking tussen 08:00 en 11:00 sal veroorsaak in verskeie gebiede in die rigting van die rivier. Die gebiede wat geraak gaan word is die volgende:

1. Alle aandeelblokke wat grens aan Oewerlaan (Rooipad)

2. Die hele Oewer area, maar uitgesluit H040 tot H051 (Aan die Oewer en Oewer Hotel aan die rivier se kant van Visarendstraat Wes).

3. Alle aandeelblokke binne die Boord ontwikkeling, maar uitgesluit die voorste ry aandeelblokke wat aan Visarendstraat grens.

4. Alle aandeelblokke wat aan Diamantlaan grens vanaf die Rooipoort ontwikkeling tot by Oewerlaan.

U is, soos altyd, welkom om hierdie aangeleentheid (of enige ander kwessie) met die Dorpsraad te bespreek deur die volgende skakel te volg:

Vriendelike groete,

Andre Van Heerden

Hoof : Ingenieursdienste

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

023/2026
(Uitgereik op: 6 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
022/2026
(Uitgereik op: 5 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
021/2026
(Uitgereik op: 23 February, 2026)
Uitvoerende Hoof
020/2026
(Uitgereik op: 20 February, 2026)
Outomatisering en Digitalisering

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…