023/2025

KRAGONDERBREKING VANDAG IN NYWERHEIDSGEBIED

Uitgereik op: 18 February 2025
Ingenieursdiente

0

KRAGONDERBREKING VANDAG IN NYWERHEIDSGEBIED

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

KRAGONDERBREKING VANDAG IN NYWERHEIDSGEBIED

Let asseblief daarop dat daar vandag, tussen 12h00 en 14h00, ‘n kragonderbreking in gedeeltes van die nywerheidsgebied gaan wees, sodat noodsaaklike herstelwerk en koppelings gedoen kan word.

Die aandeelblokke wat geraak gaan word is N3, N4, N5, N24, N25 en S17.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat hierdeur veroorsaak word, veral in lig van die kort kennisgewing.

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: https://myorania.co.za/kontak-ons/

Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Vriendelike groete,

Andre Van Heerden

Hoof – Ingenieursdienste

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

042/2026
(Uitgereik op: 9 April, 2026)
Ingenieursdiente
041/2026
(Uitgereik op: 9 April, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
040/2026
(Uitgereik op: 9 April, 2026)
Korporatiewe Dienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…