131/2026
23 September 2026
Geagte Oraniƫrs,
KWOTASIES BENODIG VIR DIE KONSTRUKSIE VAN SKUIFHEK AS DEEL VAN TOEGANGSBEHEER
Opsomming : ān Inligtingsvergadering oor die konstruksie van ‘n skuifhek by die boonste kruising in die rigting van Orania-Wes word op Donderdag 1 Oktober 2026 om 10:00 by die Dorpskantoor gehou. Belangstellendes moet hul bywoning teen Dinsdag 29 September om 12:00 bevestig.
Die Dorpsraad beplan die konstruksie van ān skuifhek as deel van toegangsbeheer by die boonste kruising in die rigting van Orania-Wes. Die projek behels die konstruksie van die skuifhek, insluitend die nodige staal- en siviele werk.
ān Inligtingsvergadering oor die projek word soos volg gehou:
Datum: Donderdag 1 Oktober 2026
Tyd: 10:00
Plek: Dorpskantoor
Belangstellendes wat die inligtingsvergadering wil bywoon, word versoek om hul bywoning teen Dinsdag 29 September 2026 om 12:00 te bevestig.
Vir enige verdere navrae, of om bywoning van die inligtingsvergadering te bevestig, kan AndrƩ van Heerden by die Dorpskantoor gekontak word (andre@myorania.co.za of 053 207 0063).
Vriendelike groete,
AndrƩ van Heerden
Hoof: Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: š https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ān opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: š https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…