Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
LUSERNBALE TE KOOP
Opsomming : Lusernbale wat oorgebly het na die karnaval, is te koop teen Φ60 elk.
Die Dorpsraad het tans ‘n paar dosyn lusernbale te koop teen Φ60 elk, BTW ingesluit. Dit is dieselfde bale wat die afgelope naweek by die Karnaval gebruik was.
Ons aanvanklike ooreenkoms met die verskaffers was dat ons dit na die tyd weer kon terugbesorg teen kosprys, maar aangesien dit nat geword het in die heerlike reën waarmee ons geseën is, moet dit nou redelik vinnig gebruik word.
Belangstellendes kan gerus vir Marietjie by die Orania Poskantoor besoek vir betaling.
Gou maak, die bale gaan vinnig en voorraad is beperk!
Vriendelike groete.,
Arno Lambrechts
Afdelingshoof: Gemeenskapsdienste
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…