089/2025

MENINGSPEILING OOR SPOEDGRENSE OP ORANIA SE PAAIE

Uitgereik op: 5 May 2025
Uitvoerende Hoof

0

MENINGSPEILING OOR SPOEDGRENSE OP ORANIA SE PAAIE

089/2025

5 Mei 2025

MENINGSPEILING OOR SPOEDGRENSE OP ORANIA SE PAAIE

Opsomming: Ons wil graag met hierdie peiling (wat sluit op Maandag, 19 Mei) die Orania gemeenskap se opinies inwin oor die uitgangspunte wat gebruik word om spoedgrense te bepaal. Die peiling kan ingevul word deur die volgende skakel te volg : https://www.surveymonkey.com/r/L7T8F7G

Die spoedgrense in Orania word volgens die uitgangspunte hieronder bepaal, maar, veral in die lig van veranderinge in sekere paaie, wil ons graag die gemeenskap se opinies daaroor inwin.

1. Dit is uiters belangrik om faktore soos stof, geraas en die veiligheid van alle padgebruikers (insluitend kinders op fietse of te voet), in ag te neem.

2. Die spoedgrens op alle grondpaaie in Orania (soos in Kleingeluk) behoort 25 km/h te wees, met die uitsondering van die hoofroete-grondpaaie, nl. Diamantlaan en Oewerlaan (Rooipad), wat 40 km/h behoort te wees.

3. Die spoedgrens op alle beton- en teerpaaie in Orania behoort 40 km/h te wees, met die uitsondering dat die spoedgrens vanaf die Kleingeluk-sirkel tot by Kleingeluk tydelik steeds 25 km/h behoort te wees totdat die sypaadjies voltooi is, waarna dit ook 40 km/h kan word.

Om die peiling te voltooi, kan u die volgende skakel volg. Dit behoort slegs enkele minute te neem. https://www.surveymonkey.com/r/L7T8F7G

Vriendelike groete,

Gawie Snyman
Uitvoerende Hoof

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…