173/2025

MENINGSRAADPLEGING: TATOEËRATELJEE

Uitgereik op: 9 September 2025
Beplanning en Grondgebruik

0

MENINGSRAADPLEGING: TATOEËRATELJEE

173/2025

9 September 2025

Geagte Oraniërs,

MENINGSRAADPLEGING: TATOEËRATELJEE

Opsomming : Die OAB-direksie wil graag die gemeenskap se menings hoor oor hoe Oraniërs sou voel oor die moontlikheid dat ’n tatoeëerateljee eendag op die dorp sou oopmaak. Hierdie is nie ’n huidige aansoek nie, maar bloot ’n poging om vroeë insette in te win, aan die hand van ‘n navraag wat ontvang is.

Soos almal weet, groei Orania deurgaans, en daarmee saam ontstaan van tyd tot tyd vrae oor nuwe dienste of ondernemings wat moontlik in die dorp kan vestig. Soms gaan dit oor sake wat deur beleid en prosedures hanteer word, en ander kere oor onderwerpe waar die gemeenskap se waardes en verwagtinge ’n belangrike rol speel.

In hierdie geval het ons ‘n navraag uit die gemeenskap ontvang en wil ons graag peil hoe Oraniërs daaroor voel dat daar in die toekoms dalk ’n tatoeëerateljee kan wees. Dit gaan dus nie oor ’n spesifieke aansoek nie, maar bloot oor die beginsel en die algemene gevoel daaroor.

Diegene wat menings daaroor wil deel, kan dit voor 30 September 2025 doen per e-pos na cobus@myorania.co.za , of kan die anonieme forum gebruik (skakel onderaan hierdie boodskap).

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius
Hoof : Grondgebruik en Beplanning

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

103/2026
(Uitgereik op: 20 August, 2026)
Inligting en Skakeling
102/2026
(Uitgereik op: 17 August, 2026)
Gemeenskapsdienste
100/2026
(Uitgereik op: 6 August, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls