134/2025
21 Julie 2025
Geagte Oraniƫrs,
OEWERLAAN SAL VIR ‘N TYDPERK GEDEELTELIK GESLUIT WEES
Opsomming : Die Rooipad (Oewerlaan) sal vanaf mĆ“re vir ān tydperk gesluit wees vir die konstruksie van ān stormwaterdrif.
Inwoners moet asseblief daarop let dat ān gedeelte van Oewerlaan (Rooipad) vanaf mĆ“re, Dinsdag 22 Julie, naby die Sonplaas gesluit sal wees vir die konstruksie van ān stormwaterdrif.
Indien inwoners gedurende hierdie tydperk tot by die oewer wil ry, moet hulle asseblief gebruik maak van Diamantlaan-Oos. Let ook asseblief op konstruksieborde wat die toepaslike ompaaie sal aandui.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: š https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ān opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: š https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…