212/2025
14 November 2025
Geagte Oraniërs,
ONVOORSIENE KRAGONDERBREKING TANS IN ORANIA
Inwoners moet asb daarvan kennis neem dat daar tans ’n onvoorsiene kragonderbreking in dele van Orania is. Dit is veroorsaak deur ’n voertuig wat fisiese skade aan sommige van die kragdrade in die nywerheidsgebied aangerig het. Ingenieursdienste is reeds besig om daaraan te werk, maar dit is moeilik om te voorspel wanneer die krag weer aan sal wees.
Ons waardeer u geduld terwyl hierdie noodgeval hanteer word.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…