106/2025
3 Junie 2025
OPNAME VAN JAN VAN ZYL SE PRAATJIE OOR SELFBESKIKKING
Opsomming: Hiermee word ‘n skakel gedeel na die volledige praatjie wat Jan Van Zyl op 15 Mei gelewer het oor Orania en selfbeskikking.
Die onlangse voorlegging deur ‘n regsgeleerde by die Dorpsraad, Jan van Zyl, oor selfbeskikking en Orania se strewe om dit van ’n ideaal na ’n werklikheid te neem, is baie positief ontvang deur groot gedeeltes van ons gemeenskap wat dit kon bywoon. Ons deel graag hiermee weer die volledige praatjie, sodat almal kennis daarvan kan neem. Dit bring ons reeds nader aan vryheid as alle Oraniërs hierdie onderwerp goed verstaan en dus saam in dieselfde rigting kan werk.
Daar word ook beplan om binnekort belangrike temas uit hierdie voorlegging in korter video’s – elk slegs ’n paar minute lank – bekend te maak. Belangstellendes kan dus gerus op die uitkyk wees daarvoor.
Die skakel om die video van die praatjie te sien is $ https://youtu.be/sWx5m6_SLGw?si=9tk89liPXkNpnYxZ$
Vriendelike groete,
Burger Lambrechts
Kommunikasiebeampte
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…